" die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #102261] |
Mon, 04 April 2005 18:14 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
die miskruier
Breyten Breytenbach
Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?
Ek ook nie
Maar dis 'n verskriklike dier
Soos 'n sendeling in Afrika
Met sonhelm en donkerbril
Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
En skarrel klonte son teen die muur
Op,
Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif
Hou my dop, kyk ook
Elke aand sorgvuldig onder u bed
|
|
|
Re: " die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #102263 is 'n antwoord op boodskap #102261] |
Mon, 04 April 2005 19:11 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Apr 2005 14:14:18 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> die miskruier
> Breyten Breytenbach
>
> Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?
>
> Ek ook nie
>
> Maar dis 'n verskriklike dier
> Soos 'n sendeling in Afrika
> Met sonhelm en donkerbril
>
> Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
> En skarrel klonte son teen die muur
> Op,
> Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif
>
> Hou my dop, kyk ook
> Elke aand sorgvuldig onder u bed
>
o, jy's terug. Toe ek die mense daarop wys hoe
jy nie hysbak kan spel nie, en spelfoute onder my
naam doen, bly jy 'n paar dae van die net af.
Hulle het dit nie vergeet nie en wag vir 'n verskoning
omdat jy hulle probeer bedrieg het.
Hagar die Terribale
|
|
|
|
Re: " die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #102292 is 'n antwoord op boodskap #102270] |
Tue, 05 April 2005 14:11 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is nie hysbakke in Kanada nie.
Terloops, wat het van die wit terroris geword? (Mens sou dink na daai tyd in
die tronk moes hy ten minste 'n kabinetspossie gekry het. Of het sy
ANC-heersers hom as te wit en te Afrikaans beskou. Selfs die ANC ken 'n
verraaier as hulle ene sien .....)
Waar kruip hy weg wonner ekke?
|
|
|